| Modulekode | GAP 570 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die modules in die vak bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding in mond-epidemiologie, gemeenskapsgebaseerde primêre en sekondêre voorkoming en die toepassing van die beginsels van openbare mondgesondheid in sy/haar werksomgewing. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470, |
| Kontaktyd | 3 ander kontak per week, 1 lesing per week, Gemeenskapsbetrokkenheid |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App